QSeek: Vereenvoudig jou lewe

QSeek plaas 'n ongelooflike hoeveelheid inligting reg by jou vingerpunte. Probeer dit vandag en kry jou tyd terug!

Wat is dit?

QSeek is 'n kragtige toepassing wat alledaagse inligtingsnavrae baie eenvoudiger maak. Met 'n enkele sleuteldruk, CTRL+ALT+Q, kan jy vinnig die definisie van 'n woord opsoek, 'n frase na jou taal vertaal, jou spelling nagaan, aandelekoerse verkry, Wikipedia raadpleeg, en baie, baie meer sonder om jou webblaaier oop te maak.

Probeer QSeek gratis en ontdek hoe maklik, prettig en nuttig jou rekenaar werklik kan wees.